Ons Frikkie het almal se harte gesteel. Ek gaan vir jou ‘n hele album maak. Intussen kan jy gerus op ons webwerf gaan kyk onder “video’s”. Daar is heelwat wat oor Frikkie  gaan. Die varkfees wat deur escort geborg word was so mal oor Frikkie- hulle soek ook nou ‘n varkie! Hieronder is sy e-pos. Ek stuur jou besonderhede vir hom.

Nogmaals baie dankie vir jou liefde met die maak van ons “kind”. Dit wys!!!!

Sandra Jacobs

Mascots is beautiful!! Ek het nog nie self gesien nie, Berdine het net foto’s gestuur, maar sy is in ekstase. Dit sal reeds die naweek in eerste gemeente gebruik word.

1000 dnkies!!

Anette


BAIE BAIE DANKIE!!!

Jy is vrek oulik en ons is super gelukkig!

Mintro

I wish to express my sincere gratitude to you for the job well done. The mascot arrived safely yesterday and we are VERY VERY pleased with the professional work you have done. Everyone in the office ran short of words and all they could say is “Wow!” We are happy with the outcome, the material used is very good and you captured the features of Mabijo very well. Excellent job I must say and once again thank you very much for what you have done. I have no doubt people are going to be asking for the one who did it, don’t be surprised if you happen to see more orders coming.

From me and the rest of my team we say thank you very much.

Tebogo

Sjoe, ja! Noudat PJ dit noem – die vakansie het ons so skielik en so hard getref dat ek skoon vergeet het om vir julle weer dankie te sê; ons geniet Piney baie – hy is beautiful!! BAIE DANKIE vir julle ekstra moeite – hy is perfek!

Ons wil nog ‘n skoenlapper by julle laat maak vir Brenton Haven maar sal weer later van ons laat hoor.

Mooi week vir julle!

Jacomi Odendaal